Orlando Wells

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Orlando Wells
Geboorte 9 Junie 1973 (1973-06-09) (46 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 4
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Orlando Wells (gebore 9 Junie 1973) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Maurice (1987), Midsummer Madness (2007), en The King's Speech (2010), en in die televisiereeks As If (2001).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1987: Maurice
  • 2007: Midsummer Madness
  • 2010: The King's Speech

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2001: As If

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1985: Mister Skeeter
  • 2006: Living the Quake

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]