Ortodonsie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Brackets06.jpg

Ortodonsie is 'n afdeling van die tandheelkunde wat fokus op die regbuig van onreëlmatige groeiende tande. 'n Spesialis in ortodonsie is 'n ortodontis.

Geskiedenis[wysig | wysig bron]

Upper and Lower Jaw Functional Expanders.jpg

Die geskiedenis van ortodonsie hou sterk verband met die geskiedenis van tandheelkunde vir meer as 2000 jaar.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (Augustus 1990) “A brief history of orthodontics”. American Journal of Orthodontics and Dentofacial Orthopedics 98 (2): 176–183. doi:10.1016/0889-5406(90)70012-2.