Otjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Otjie
Bewaringstatus

Nie geëvalueer (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Tetraodontiformes
Familie: Monacanthidae
Genus: Stephanolepis
(Gill, 1861)[1]
Spesie: S. auratus
Binomiale naam
Stephanolepis auratus
(Castelnau, 1861)[2][3]

Die Otjie (Stephanolepis auratus) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan, by Madagaskar en langs die ooskus van Afrika van Somalië tot by Valsbaai. In Engels staan die vis bekend as die Porky.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die vis se kop en lyf is bleekwit met onreëlmatige vlekke op die sye. Die mannetjies het blou- kolle en blertse op die basis van die dorsale en anale vinne. Die vis word tot 28 cm groot.

Habitat[wysig | wysig bron]

Die vis leef by sanderige of rotsbodems tot op dieptes van 18 m.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Gill T. N., 1861. On several new generic types of fishes contained in the museum of the Smithsonian Institution. Proc. Acad. Nat. Sci. Phila. v. 13. 77-78.
  2. World Register of Marine Species (en)
  3. Castelnau, F. L., 1861. Mémoire sur les poissons de l'Afrique australe. París. Mem. Poiss. Afr. Australe: i-vii + 1-78.

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]