Otjozondjoepa
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Otjozondjupa)
Otjozondjoepa | |
---|---|
Hoofstad: | Otjiwarongo |
Grootste stad: | Otjiwarongo |
Webwerf: | www.arc.org.na Geargiveer 22 Julie 2011 op Wayback Machine |
Otjozondjoepa is een van die 14 streke van Namibië. Otjozondjoepa se setel en grootste dorp is Otjiwarongo.
In die ooste grens Otjozondjoepa aan Botswana, in die suide aan Khomas en Omaheke, in die weste aan Erongo, en in die noorde aan Kunene, Osjikoto, Kawango-Wes en Kawango-Oos.
Otjozondjupa grens aan meer streke as enige ander streek in Namibië.
Politiek
[wysig | wysig bron]Die goewerneur van Otjozondjupa is James Uerikua.[1]
Ekonomie en infrastruktuur
[wysig | wysig bron]Volgens die 2010 Namibiese Arbeidsmag-opname is werkloosheid in die streek 25.3%.[2] Otjozondjupa het 72 skole met 36 284 leerlinge.[3]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "President announces governors". The Namibian. 10 April 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 April 2015. Besoek op 29 Desember 2018.
- ↑ Duddy, Jo Maré (11 April 2013). "Unemployment rate still alarmingly high". The Namibian. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2013. Besoek op 29 Desember 2018.
- ↑ Miyanicwe, Clemans; Kahiurika, Ndanki (27 November 2013). "School counsellors overstretched". The Namibian. p. 1.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Otjozondjoepa.