Oukloofdam

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Oukloofdam
Amptelike naam Oukloofdam
Ligging naby Prins Albert
Provinsie/Land Wes-Kaap, Suid-Afrika
Koördinate 33°14′48″S 22°05′31″O / 33.24667°S 22.09194°O / -33.24667; 22.09194Koördinate: 33°14′48″S 22°05′31″O / 33.24667°S 22.09194°O / -33.24667; 22.09194
Dam op Cordiersrivier
Doel Besproeiing en huishoudelik
Eienaar Departement van Waterwese
Soort dam Gravitasiedam
Hoogte van wal
Reservoir Oukloofdam
Kapasiteit 4 200 000 m³
Damoppervlak 0,38 km³

Die Oukloofdam verskaf drink- en besproeiingswater aan Prins Albert en omgewing.

Ligging[wysig | wysig bron]

Die dam lê net suidoos van die dorp in die Cordiersrivier, ‘n oostelike sytak van die Gamkarivier.

Dam[wysig | wysig bron]

Dit is in die jare 1929–1931 gebou en het ‘n maksimum volume van 4 200 000 m³ en dan is sy oppervlakte 0,38 km². Sy opvanggebied is 184 km² op die noordelike helling van die Swartberge en dit bedien 2,4 km² besproeiingsgrond.

Sien ook[wysig | wysig bron]