Oupa for sale

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Oupa for Sale)
Jump to navigation Jump to search
Oupa for Sale
Regisseur Richard Daneel
Draaiboek Werner Grünbauer
Met Arthur Swemmer
Bill Brewer
Wena Naudé
Musiek deur Gerhard Trede
Kinematografie Frederick Ford
Ateljee Protea Panorama Films
Uitgereik 8 Januarie 1968
Speeltyd 110 minute
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Oupa for Sale is 'n Afrikaanse rolprent wat op 8 Januarie 1968 vrygestel is. Die regisseur was Richard Daneel en die skrywer was Werner Grünbauer.

Genre[wysig | wysig bron]

Die rolprent is 'n dramatiese komedie met intriges en liefde. Dit het 'n vrolike en gelukkige einde.

Hoofrolspelers[wysig | wysig bron]

Storielyn[wysig | wysig bron]

Dis nie elke familie wat 'n oupa het nie en dus reken die arm boer dat hulle Oupa dalk 'n goeie prys kan oplewer as hy te koop aangebied word. Maar dan stel die Engelsman, Oupa se aartsvyand, skielik belang en bied R2000 aan.

Sien ook[wysig | wysig bron]