Wildelukwart

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Oxyanthus speciosus)
Jump to navigation Jump to search

Wildelukwart
13 Oxyanthus speciosus - John Lindley - Collectanea botanica (1821).jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
O. speciosus
Binomiale naam
Oxyanthus speciosus
DC., 1807

Die Wildelukwart (Oxyanthus speciosus) is 'n klein boom wat groei onder die kruin van die woud en kom voor vanaf Port St. Johns noordwaarts langs die kus tot in die Lebomboberge en ook langs die Limpoporivier en die oostelike hooglande van Zimbabwe.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]