Ozoroa obovata
Voorkoms
Breëblaarharpuisboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Sapindales |
Familie: | Anacardiaceae |
Genus: | Ozoroa |
Spesie: | O. obovata
|
Binomiale naam | |
Ozoroa obovata (Oliv.) R.Fern. & A.Fern., (1965)
| |
Sinonieme | |
|
Ozoroa obovata is 'n struik of boom wat aan die familie van mango-agtiges (Anacardiaceae) behoort. Die plant is inheems aan Burkina Faso, Kenia, Mosambiek, Tanzanië en Zambië. In Suid-Afrika kom dit in KwaZulu-Natal voor.
Die boom se FSA-nommer is 374.[1]
Subspesies
[wysig | wysig bron]Die spesie het drie subspesies:
- Ozoroa obovata var. elliptica R.Fern. & A.Fern.
- Ozoroa obovata var. gomesiana (R.Fern. & A.Fern.) R.Fern. & A.Fern.
- Ozoroa obovata var. obovata