Pachypodium saundersii
Voorkoms
Koedoelelie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Gentianales |
Familie: | Apocynaceae |
Genus: | Pachypodium |
Spesie: | P. saundersii
|
Binomiale naam | |
Pachypodium saundersii N.E.Br., (1892)
| |
Sinonieme | |
|
Die Koedoelelie (Pachypodium saundersii) is 'n struik wat tot die Apocynaceae familie hoort. Die spesie is inheems in KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga asook Eswatini, Mosambiek en Zimbabwe.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Pachypodium saundersii.