Pamela Bach

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Pamela Bach
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 16 Oktober 1963 (1963-10-16) (56 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2, insluitende Hayley Hasselhoff
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1985–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Pamela Bach (gebore 16 Oktober 1963) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Nudity Required (1990) en Castle Rock (2000), en in die televisiereekse Knight Rider (1982) en Baywatch (1989).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1990: Nudity Required
  • 1998: Route 66
  • 2000: Castle Rock
  • 2002: More Than Puppy Love

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1982: Knight Rider
  • 1989: Baywatch
  • 2003: Missing
  • 2007: This Is David Gest

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2003: Missing
  • 2006: The 11th Annual Satellite Awards

Video's[wysig | wysig bron]

  • 1990: David Hasselhoff Live & Forever

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]