Pamela Bellwood

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Pamela Bellwood
Geboortenaam Pamela Anne King
Geboorte 26 Junie 1951 (1951-06-26) (68 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Kerry Wheeler (b. 1985)
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1974–2005, 2013
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Pamela Bellwood (gebore 26 Junie 1951) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Airport '77 (1977), Serial (1980), en Hangar 18 (1980), en in die televisiereeks Dynasty (1981).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1970: The Martlet's Tale
  • 1977: Airport '77
  • 1980: Serial
  • 1980: Hangar 18
  • 1988: Cellar Dweller
  • 1997: Le zombi de Cap-Rouge
  • 2001: Family Secrets

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1976: The Nancy Walker Show
  • 1976: Visions
  • 1977: Big Hawaii
  • 1978: W.E.B.
  • 1980: Hagen
  • 1981: Dynasty

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1974: Nourish the Beast
  • 1977: Emily, Emily
  • 1978: Deadman's Curve
  • 1982: The Wild Women of Chastity Gulch
  • 1983: Baby Sister
  • 1983: Cocaine: One Man's Seduction
  • 1983: Sparkling Cyanide
  • 1987: Deep Dark Secrets

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]