Pampas XV

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Pampas XV
Stigting 2010
Unie Argentynse rugbyunie
Ligging Potchefstroom
Stadion Olënpark
Kapasiteit 22 000
Liga(s) Vodacombeker
Eerste wedstryd
2010
Grootste oorwinning
Blou Bulle in 2011
Grootste nederlaag

Die Pampas XV is 'n Argentynse rugbyspan wat in Suid-Afrika gebaseer is. Die span is in 2010 gestig en neem sedertdien aan die Vodacombeker-kompetisie deel. In 2011 wen hulle die Vodacombeker nadat hulle die Blou Bulle met 14-9 verslaan het.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]