Pampoenkraal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Merge-arrows.svg   Hierdie artikel behoort versmelt te word met Durbanville.

Pampoenkraal was die eerste naam van wat vandag Durbanville, 'n noordelike stadsgebied van Kaapstad, is.

Die uitspanning aan die hoofweg na die binneland het lank as Pampoenkraal bekend gestaan, hoewel die plaaslike NG gemeente vroeër Tijgerberg geheet het. Volgens 'n skrywe aan sir Benjamin D'Urban sou die dorpie van 30 Augustus 1834 as D'Urban bekend staan ter ere van die geliefde goewerneur. Later jare is die naam verander na Durbanville om verwarring met die stad Durban te vermy.

Bronne[wysig | wysig bron]