Masels-botvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Paralichthodes algoensis)
Spring na: navigasie, soek
Masels-botvis
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Pleuronectiformes
Familie: Paralichthodidae
Genus: Paralichthodes
Spesie: P. algoensis
Binomiale naam
Paralichthodes algoensis
(Gilchrist, 1902)

Die Masels-botvis (Paralichthodes algoensis) is 'n vis wat endemies is aan Suid-Afrika en kom voor van Mosselbaai tot by Maputo. In Engels staan die vis bekend as die Measels flounder.

Voorkoms[wysig]

Die vis se lyf is plat en ovaalvormig. Die oë kant (bokant) is bruinerig met donker kolle en daar is ook donker kolle op die vinne. Die onderkant is wit. Die vis word tot 50 cm lank.

Habitat[wysig]

Die vis leef op sand of modderige bodems in water wat tot 100 m diep is. Goeie eetvis.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

Eksterne skakel[wysig]