Paranomus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Paranomus
Paranomus roodebergensis Nicola van Berkel 5.jpg
Paranomus roodebergensis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Salisb., 1807
Spesies

Sien teks

Sinonieme
  • Nivenia R.Br.

Paranomus (septers) is 'n genus wat hoort tot die familie Proteaceae. Die genus bevat 18 spesies en almal is inheems aan die Kaapse floraryk waar dit met die fynbos geassosieer word. Die spesies is almal struike, sommige word tot 3 m hoog. In Engels staan die genus bekend as die sceptres.

Verspreiding en habitat[wysig | wysig bron]

Die spesies kom voor in die bergagtige gebiede van die Wes-Kaap en Oos-Kaap vanaf die Sederberg tot by Uitenhage. Die meeste spesies word gevind te Caledon, Worcester en Swellendam. Hulle kom baie saam met fynbos voor.[1]

Spesies[wysig | wysig bron]

Spesies sluit in:[2][3]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Notten, Alice (2010). "Paranomus". PlantZAfrica (in Engels). South African National Biodiversity Institute. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Julie 2016. Besoek op 18 Mei 2013.
  2. "Paranomus" (in Litaus). The Plant List. 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Januarie 2019. Besoek op 18 Mei 2013.
  3. "Paranomus Salisb. 1807". Protea Atlas Project. South African National Biodiversity Institute. Besoek op 2013-05-22.[dooie skakel]