Gaan na inhoud

Parker Sonnet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Parker Sonnet pen (Mk 1)

Die Parker Sonnet vulpen en Parker Sonnet balpuntpen word deur die Parker Pen Maatskappy vervaardig. Die Sonnet Mk1 is in 1993 bekendgestel en was so suksesvol dat Parker 'n Mk2-pen vrygestel het. Die pen het gewoonlik 'n 24 karaat goud- of 'n silwerpunt (0.925 Ag).