Parks Tau
Voorkoms
Parks Tau | |
Tau in 2018 | |
Minister van Handel, Nywerheid en Mededinging
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 30 Junie 2024 | |
President | Cyril Ramaphosa |
---|---|
Voorafgegaan deur | Ebrahim Patel |
Adjunkminister van Samewerkende regering en Tradisionele aangeleenthede
| |
Ampstermyn 7 Maart 2023 – 19 Junie 2024 | |
President | Cyril Ramaphosa |
Minister | Nkosazana Dlamini-Zuma |
Voorafgegaan deur | Andries Nel |
LUK vir Ekonomiese Ontwikkeling van Gauteng
| |
Ampstermyn 9 Desember 2020 – 6 Oktober 2022 | |
Voorafgegaan deur | Morakane Mosupyoe |
Burgemeester van Johannesburg
| |
Ampstermyn 26 Mei 2011 – 22 Augustus 2016 | |
Voorafgegaan deur | Amos Masondo |
Opgevolg deur | Herman Mashaba |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Mpho Franklyn Parks Tau 6 Junie 1970 Orlando, Soweto |
Politieke party | African National Congress |
Eggenoot/-note | Pilisiwe Twala-Tau |
Kind(ers) | 4 |
Mpho Franklyn Parks Tau (gebore 6 Junie 1970) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en 'n lid van die regerende African National Congress (ANC) wat sedert 30 Junie 2024 as Minister van Handel, Nywerheid en Mededinging dien. Hy was voorheen die adjunkminister van samewerkende regering en tradisionele aangeleenthede in die Suid-Afrikaanse regering, en 'n lid van die Nasionale Vergadering. Tau was ook voorheen die burgemeester van die Stad Johannesburg Metropolitaanse Munisipaliteit.[1]
Op 2 Desember 2020 het die premier van Gauteng, David Makhura, Tau in sy kabinet aangestel as Lid van die Uitvoerende Komitee (LUK) vir Ekonomiese Ontwikkeling van Gauteng.[2] Hy is op 9 Desember ingesweer.[3]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) Parks Tau, deputy minister - the wildcard Geargiveer 12 April 2020 op Wayback Machine. News24. 30 Mei 2019. Besoek op 12 April 2020.
- ↑ https://www.timeslive.co.za/politics/2020-12-02-parks-tau-is-gautengs-economic-development-mec-as-makhura-strengthens-his-cabinet/
- ↑ Parks Tau sworn in as new Gauteng economic development MEC 9 Desember 2020. Besoek op 20 Februarie 2021
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Parks Tau.