Pat Kavanagh

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Pat Kavanagh
Geboortenaam Patricia Olive Kavanagh
Gebore (1940-01-31)31 Januarie 1940
Durban, Suid-Afrika
Oorlede 20 Oktober 2008 (op 68)
Londen, Engeland
Nasionaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Ouers Olive (née Le Roux) (moeder)
Beroep Skrywer

Patricia Olive "Pat" Kavanagh (31 Januarie 194020 Oktober 2008) was 'n Suid-Afrikaans-gebore literêre agent wat gewerk het in die Verenigde Koninkryk. Sy is in Durban gebore.

Kavanagh was die eggenote en literêre agent van die skrywer Julian Barnes. Gedurende die 1980s het sy Barnes verlaat vir 'n verhouding met die skrywer Jeanette Winterson. Winterson se roman The Passion (1987) is klaarblyklik 'n literêre vertelling van hierdie verhouding en sy omstandighede. Kavanagh en Barnes is egter weer mettertyd vereenselwig in hulle huwelik.

Sy is op 68-jarige ouderdom oorlede aan 'n breingewas.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]