Patharawarin Timkul

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Patharawarin Timkul
Geboorte 8 Desember 1977 (1977-12-08) (42 jaar oud)
Nasionaliteit Thais
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Patharawarin Timkul (gebore 8 Desember 1977) is 'n Thaise aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bangkok Dangerous (2000), Jan Dara (2001), Body (2007), en Dangerous Boys (2014).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2000: Bangkok Dangerous
  • 2001: Jan Dara
  • 2002: Butterfly in Grey
  • 2004: Yah Nark
  • 2007: Body
  • 2008: Dream Team: Hero Fan Namnom
  • 2009: The Sanctuary
  • 2013: Make Me Shudder
  • 2014: Dangerous Boys

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2016: Sot Stories

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]