Patricia Plunkett

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Patricia Plunkett
Gebore
Patricia Ruth Plunkett

(1926-12-17)17 Desember 1926
Sterf13 Oktober 1974 (op 47)
NasionaliteitEngels
BeroepAktrise
Jare aktief1946–c.1961

Patricia Plunkett (17 Desember 1926 – 13 Oktober 1974) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente It Always Rains on Sunday (1947), Bond Street (1948), For Them That Trespass (1949), en Dunkirk (1958).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1947: It Always Rains on Sunday
  • 1948: Bond Street
  • 1949: For Them That Trespass
  • 1949: Landfall
  • 1950: Murder Without Crime
  • 1958: Dunkirk
  • 1960: Identity Unknown

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]