Patrick Chauke

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Hlomane Patrick Chauke
President Cyril Ramaphosa

Persoonlike besonderhede
Nasionaliteit Suid-Afrikaans
Politieke party African National Congress

Hlomane Patrick Chauke is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika en voormalige lid van die Noordwes se Provinsiale Wetgewer vir die African National Congress.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

  • "Hlomane Patrick Chauke". People's Assembly. Besoek op 24 June 2018.