Patrick Flueger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Patrick Flueger
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 10 Desember 1983 (1983-12-10) (36 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Patrick Flueger (gebore 10 Desember 1983) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The World's Fastest Indian (2005), Brothers (2009), en Footloose (2011), en in die televisiereeks The 4400 (2004).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2005: The World's Fastest Indian
  • 2007: Spin
  • 2009: Brothers
  • 2009: The Job
  • 2011: Footloose
  • 2015: Loaded
  • 2016: The Tell-Tale Heart
  • 2016: Lawless Range
  • 2017: The Super

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2002: Septuplets
  • 2004: The 4400
  • 2010: Scoundrels
  • 2014: Chicago P.D.
  • 2017: Special Skills

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2001: A New Princess
  • 2002: Myra: Miracles Happen
  • 2012: Everybody Cut: The Stars of 'Footloose'
  • 2012: Jump Back: Re-Imagining 'Footloose'

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]