Paul Adelstein

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Paul Adelstein
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Paul Adelstein (gebore 29 April 1969) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bedazzled (2000), Intolerable Cruelty (2003), en Land of the Lost (2009), en in die televisiereeks Girlfriends' Guide to Divorce (2014).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1997: Peoria Babylon
  • 2000: Bedazzled
  • 2003: Intolerable Cruelty
  • 2004: Lawrence Melm
  • 2009: Land of the Lost
  • 2009: Little Fish, Strange Pond
  • 2014: Return to Zero

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1998: Cupid
  • 1999: Turks
  • 2002: Hack
  • 2005: Prison Break
  • 2007: Private Practice
  • 2010: TeamStrick Advocacy Videos
  • 2014: Girlfriends' Guide to Divorce
  • 2016: Chance
  • 2017: Imposters
  • 2018: I Feel Bad

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2002: R.U.S./H.
  • 2003: Partners and Crime
  • 2007: Come Rain or Come Shine: From Grey's Anatomy to Private Practice
  • 2013: Mother's Day

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2012: Private Practice: The Practice of Parenthood

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]