Paul Bayvel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Paul Bayvel Sportportaal
Volle naam Paul Campbell Robertson Bayvel
Geboortedatum (1949-03-28)28 Maart 1949
Geboorteplek Johannesburg, Unie van Suid-Afrika
Sterftedatum 14 April 2020 (op 71)
Sterfteplek Houtbaai, Kaapstad, Suid-Afrika
Lengte 1,72 m
Gewig 73 kg
Skool Parktown Hoërskool Seuns
Universiteit Universiteit van die Witwatersrand
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Skrumskakel
Jeugspanne
Jare Span
Wits
Diggers
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
1972–1980 Goue Leeus 51
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1974–1976 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 10

Paul Campbell Robertson Bayvel (28 Maart 1949 – 14 April 2020) was 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler. Hy het op skrumskakel vir die Springbokke en Transvaal gespeel.[1] Hy sterf op 14 April 2020 in die ouderdom van 71 aan longkanker in Houtbaai, Kaapstad.[1]

Toetse[wysig | wysig bron]

Nor. Teenstander Uitslag (SA 1ste) Posisie Drieë Datum Plek
1. British and Irish Lions flag.svg Britse en Ierse Leeus 9–28 Skrumskakel 0 22 Junie 1974 Loftus Versfeld, Pretoria
2. British and Irish Lions flag.svg Britse en Ierse Leeus 13-13 Skrumskakel 0 27 Julie 1974 Ellispark, Johannesburg
3. Vlag van Frankryk Frankryk 13-4 Skrumskakel 0 23 November 1974 Le stade de Toulouse, Toulouse
4. Vlag van Frankryk Frankryk 10-8 Skrumskakel 0 30 November 1974 Parc des Princes, Parys
5. Vlag van Frankryk Frankryk 38-25 Skrumskakel 0 21 Junie 1975 Vrystaatstadion, Bloemfontein
6. Vlag van Frankryk Frankryk 33-18 Skrumskakel 0 28 Junie 1975 Loftus Versfeld, Pretoria
7. Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 16-7 Skrumskakel 0 24 Julie 1976 Kings Park-stadion, Durban
8. Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 9-15 Skrumskakel 0 14 Augustus 1976 Vrystaatstadion, Bloemfontein
9. Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 15-10 Skrumskakel 0 4 September 1976 Nuwelandstadion, Kaapstad
10. Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 15-14 Skrumskakel 0 18 September 1976 Ellispark, Johannesburg

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 Gresse, Johann (15 April 2020). "Transvaal- en Boklegende verloor kankerstryd". Maroela Media. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 April 2020. Besoek op 15 April 2020.