Paul Rogers (akteur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Paul Rogers
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1917-03-22)22 Maart 1917
Nasionaliteit Engels
Sterfte 6 Oktober 2013 (op 96)
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Paul Rogers (22 Maart 1917 – 6 Oktober 2013) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Our Man in Havana (1959), Billy Budd (1962), A Midsummer Night's Dream (1968), en The Homecoming (1973).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1954: The Beachcomber
  • 1959: Our Man in Havana
  • 1962: Billy Budd
  • 1962: Walk in the Shadow
  • 1962: Young and Willing
  • 1962: The Prince and the Pauper
  • 1965: He Who Rides a Tiger
  • 1968: A Midsummer Night's Dream
  • 1970: The Looking Glass War
  • 1972: I Want What I Want
  • 1973: The Homecoming
  • 1974: The Abdication

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1956: Tales from Soho
  • 1960: The Terrible Choice
  • 1964: Thursday Theatre
  • 1976: Little Lord Fauntleroy
  • 1981: Barriers
  • 1983: Struggle
  • 1985: Connie

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1955: Othello
  • 1964: Horse
  • 1984: Edwin
  • 1984: A Life

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]