Pauline Lafont

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Pauline Lafont
Geboorte (1963-04-06)6 April 1963
Sterfte 11 Augustus 1988 (op 25)
Nasionaliteit Frans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Pauline Lafont (6 April 1963 – 11 Augustus 1988) was 'n Franse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Cop au Vin (1985), I Hate Actors (1986), en Sale destin (1987), en in die televisiereeks Le petit docteur (1986).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1985: Cop au Vin
  • 1986: I Hate Actors
  • 1987: Sale destin
  • 1987: Keep Your Right Up
  • 1987: L'été en pente douce
  • 1987: Jing du qiu xia
  • 1988: Deux minutes de soleil en plus

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1986: Le petit docteur

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1984: Dernier banco

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]