Gifolyf

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Peddiea africana)
Jump to navigation Jump to search

Gifolyf
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. africana
Binomiale naam
Peddiea africana
Harv.

Die Gifolyf (Peddiea africana) is 'n klein boom wat skadu's verkies om in te groei. Die boom kom voor vanaf Limpopo tot by die kus en al langs die kus tot suid van Oos-Londen. 'n Kenmerk van die boom is dat die blomme groen is en om te vergoed vir die gebrek aan die gebrek aan kleur is die blomme welriekend om insekte te lok. Die meeste dele van die plant is giftig. Voëls vreet egter die vrugte.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]