Penelope Milford

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Penelope Milford
Geboorte 23 Maart 1948 (1948-03-23) (71 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Penelope Milford (gebore 23 Maart 1948) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Man on a Swing (1974), Coming Home (1978), Endless Love (1981), en Heathers (1988).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1974: Man on a Swing
  • 1978: Coming Home
  • 1981: Endless Love
  • 1982: Blood Link
  • 1983: The Golden Seal
  • 1988: Heathers
  • 1996: Henry II: Portrait of a Serial Killer

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1980: The Oldest Living Graduate
  • 1980: Seizure: The Story of Kathy Morris
  • 1982: Rosie: The Rosemary Clooney Story

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]