Penny Coelen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Penny Coelen-Rey
Geboortenaam Penelope Anne Coelen
Gebore 15 April 1940
Durban
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep Model, akteur
Bekend vir Suid-Afrikaanse skoonheid
Eerbewyse Mej. SA, 1958
Mej. Wêreld, 1958
Huweliksmaat Michel Rey
Kind(ers) 5

Penelope Anne Coelen (15 April 1940 - ) is 'n Suid-Afrikaanse skoonheid. In 1958 word sy as Mej. Suid-Afrika aangewys en word sy die eerste Suid-Afrikaner wat die Mej. Wêreld titel wen. Sy is vandag steeds ’n bekende en beminde sosiale vlinder.[1]

Coelen is op 15 April 1940 in Durban gebore. Op 25 November 1958 het sy aan die TV-speletjie To Tell the Truth deelgeneem.[2] Sy is met die suikerboer Michel Rey getroud en het vyf seuns.[3]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
  2. http://www.imdb.com/title/tt0048907/
  3. Who's Who South Africa, besoek op 15 Julie 2017