Pensstreep-blaasop

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Pensstreep-blaasop
Bewaringstatus

Status iucn3.1 VU af.svg
Kwesbaar (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Tetraodontiformes
Familie: Tetraodontidae
Genus: Arothron
(Müller, 1841)[1]
Spesie: A. inconditus
Binomiale naam
Arothron inconditus
(Smith, 1958)[2][3]

Die Pensstreep-blaasop (Arothron inconditus) is 'n vis wat endemies is aan Suid-Afrika en kom voor tussen Knysna en Oos-Londen. In Engels staan die vis bekend as die Bellystriped puffer.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die vis het swart strepe van bo die anale vin tot by die ken en daar is 'n swart vlek by die anus. Die vis word tot 40 cm lank.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Arothron inconditus

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Müller J., 1841. Vergleichende Anatomie der Myxinoiden. Dritte Fortsetzung. Über das Gefässystem. Abh. Dtsch. Akad. Wiss. Berl. 1839. 175-304. Pls. 1-5.
  2. BioLib (en)
  3. Smith, J. L. B., 1958. Tetraodont fishes from South and East Africa. Ann. Mag. Nat. Hist. (Ser. 13) v. 1 (núm. 2): 156-160, Pl. 2.

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]