Perdekopspeldekussing

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Perdekopspeldekussing
Leucospermum reflexum flower 2.JPG
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. reflexum
Binomiale naam
Leucospermum reflexum
H.Buek ex Meisn.

Die perdekopspeldekussing (Leucospermum reflexum) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap waar dit voorkom in die Sederberg vanaf Pakhuis tot by Wupperthal. Die struik word 4 m groot en dra blomme van Augustus tot Desember.

In Engels staan dit as die Rocket Pincushion bekend. Die boom se nasionale nommer is 85.2[1].

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]