Perdgesig-eenhoringvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Perdgesig-eenhoringvis
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Suborde: Acanthuroidei
Familie: Acanthuridae
Subfamilie: Nasinae
Genus: Naso
Spesie: N. fageni
Binomiale naam
Naso fageni
Morrow, 1954

Die Perdgesig-eenhoringvis (Naso fageni) is 'n vis wat voorkom in die weste van die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by die Bazaruto-eilande in Mosambiek asook die Seychelle. In Engels staan die vis bekend as die Horseface unicornfish.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]