Persbesem

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Persbesem
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. virgata
Binomiale naam
Polygala virgata
Thunb. (1800)

Die Persbesem (Polygala virgata) is 'n boom wat groei in 'n verskeidenheid habitatte: woudrande, op dagsome en in sanderige kusstreke. Hulle kom voor vanaf Kaapstad, deur KwaZulu-Natal, deur Mpumalanga en langs die kus tot by Beira. Dit het donkerpers blomme wat op eindstandige are gedra word.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]