Peteinosaurus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Peteinosaurus
Tydperk: 221–203 m. jaar gelede
Laat-Trias[1]
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Sauropsida
Orde: Pterosauria
Superfamilie: Rhamphorhynchoidea
Familie: Dimorphodontidae
Genus: Peteinosaurus
Wild, 1978
Tipespesie
Peteinosaurus zambellii
Wild, 1978

Peteinosaurus ("gevleuelde akkedis") was ’n genus reptiele van die orde Pterosauria. Dit het sowat 221 miljoen tot 210 miljoen jaar gelede tydens die Laat Triasperiode gelewe.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Wellnhofer, P. (1991). "Summary of Triassic Pterosaurs." In: The Illustrated Encyclopedia of Pterosaurs. London, UK: Salamander Books Limited. Pg. 67. ISBN 0-86101-566-5.