Peter Church

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Peter Church
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep Skrywer
Genre Misdaad
Bekende werke Dark Video, Bitter Pill
Huweliksmaat Paula
Kind(ers) Christopher, Megan en Ross

Peter Church is ’n Suid-Afrikaanse misdaadskrywer. Hy woon in Kaapstad met sy vrou, Paula, en kinders Christopher, Megan en Ross.[1]

Sy eerste boek is Dark Video, wat in 2008 deur Random-Struik in Suid-Afrika, asook in 2009 deur New Holland Publishers in Nieu-Seeland en Australië uitgegee is. Volgens die Natal Mercury was dit die beste debuutboek in 'n lang tyd. Die boek is ook deur Sunday Times as 'n boek van die week aangewys.[2]

Sy tweede boek, Bitter Pill is in 2011 uitgereik. Die boek is in 2012 vir die Sunday Times se fiksieprys genomineer.

Werke[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
  2. Outeur se profiel op Amazon.com, besoek op 6 Julie 2017