Peter Landin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Peter Landin
Gebore (1930-06-05)5 Junie 1930
Oorlede 3 Junie 2009 (78 jaar oud)
Nasionaliteit Britse
Bekend vir ISWIM, J operator, SECD machine, off-side rule

Peter John Landin (5 Junie 1930, Sheffield – 3 Junie 2009[1][2]) was 'n Britse rekenaar wetenskaplike. Hy was een van die eerste om te besef dat lambda calculus gebruik kan word 'n programmeertaal te modelleer, 'n insig wat noodsaaklik is vir die ontwikkeling van beide funksionele programmeering en denotasionele semantiek.

Geselekteerde publikasies[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Verdere leesstof[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]