Peter Tuiasosopo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Peter Tuiasosopo
Geboorte 22 Desember 1963 (1963-12-22) (56 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Peter Tuiasosopo (gebore 22 Desember 1963) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Street Fighter (1994), BASEketball (1998), The Fast and the Furious (2001), en 12 Rounds (2009).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1994: Street Fighter
  • 1998: BASEketball
  • 2001: The Fast and the Furious
  • 2009: 12 Rounds

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1993: Danger Theatre
  • 2004: Hawaii

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]