Peter von Bitter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Peter von Bitter is 'n Emeritus Professor in die Departement Geologie by die Universiteit van Toronto, en beklee ook 'n pos by die Royal Ontario Museum. Sy navorsing is wydverspreid, maar gefokus op conodonte. Sy bekendste werk was sy ondersoek van die goed bewaarde fossiele van die Laer-Karboon strata van Wes-Newfoundland. [1]

Professionele Affiliasies[wysig | wysig bron]

Sien Ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]