Phathakahle
Voorkoms
Phathakahle | |
---|---|
Koördinate: 27°46′38″S 26°39′20″O / 27.77722°S 26.65556°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distrik | Lejweleputswa |
Munisipaliteit | Matjhabeng |
Oppervlak | |
• Totaal | 11,50 km2 (4,44 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 54 350 |
• Digtheid | 4 726/km2 (12 240/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.2% |
• Bruin mense | 0.1% |
• Swart mense | 99.5% |
• Ander | 0.1% |
Taal (2011) | |
• Sotho | 76.7% |
• Xhosa | 10.9% |
• Tsonga | 2.5% |
• Tswana | 2.0% |
• Ander | 7.8% |
Poskode (strate) | 9480 |
Skakelkode | 051 |
Phathakahle is 'n nedersetting in die Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Phathakahle waar die dorp Allanridge se swartmense gewoon het. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 16 976 gehad.[1]