Philadelphia, Wes-Kaap

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Philadelphia
Die NG kerk in Philadelphia
Die NG kerk in Philadelphia
Ligging van Philadelphia op 'n kaart (Wes-Kaap)
Philadelphia
Philadelphia
 Philadelphia se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 33°40′0″S 18°34′52″O / 33.66667°S 18.58111°O / -33.66667; 18.58111Koördinate: 33°40′0″S 18°34′52″O / 33.66667°S 18.58111°O / -33.66667; 18.58111
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Munisipaliteit Stad Kaapstad
Oppervlak[1]
 - Dorp 0,43 km²  (0,2 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 570
 - Digtheid 1 326/km² (3 434,3/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 33.7%
 • Kleurling 59.1%
 • Swart 7.2%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 86.7%
 • Engels 10.4%
 • Xhosa 1.1%
 • Tswana 1.1%
 • Ander 0.9%
Poskode (posbusse) 7304
Skakelkode(s) 021

Philadelphia is 'n dorpie in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit is 'n boerderygemeenskap wat in die Swartland geleë is, ongeveer 33 km suidwes van Malmesbury af.

Met die 2011-sensus het die dorp 570 inwoners gehad.[1] Die meeste inwoners praat Afrikaans (87%). Die munisipale bestuur en dienslewering val onder die Stad Kaapstad.

Ontstaansgeskiedenis[wysig | wysig bron]

Die dorpie het ontwikkel uit 'n sendingstasie van die Nederduits Gereformeerde Kerk wat in 1863 hier gestig is. Die naam is van Bybelse oorsprong (Openb. 3:7-13) en beteken "broederliefde".

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Hoofplek Philadelphia". Sensus 2011.