Kalahari-appelblaar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Philenoptera nelsii)
Jump to navigation Jump to search

Kalahari-appelblaar
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
P. nelsii
Binomiale naam
Philenoptera nelsii
(Schinz) Schrire, 2000

Die Kalahari-appelblaar (Philenoptera nelsii) is 'n middelgroot tot groot boom. Die boom kom voor vanaf die ooste van Zimbabwe, deur die noorde van Botswana tot in Kaokoland. Die boom groei in warm, droë gebiede en dikwels op Kalaharisandgrond.

Bron[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]