Philip Snyman

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Philip Snyman Sportportaal
Philip Snyman.jpg
Philip Snyman in 2017
Volle naam Philippus Albertus Borman Snyman
Geboortedatum 26 Maart 1987 (1987-03-26) (32 jaar oud)
Geboorteplek Bloemfontein, Suid-Afrika
Lengte 1,88 m
Gewig 98 kg
Skool Grey-kollege
Universiteit Universiteit van die Vrystaat
Beroep Professionele Rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Vleuel, Senter
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Shimlas
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2008- Vrystaat Cheetahs 57 (95)
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2011-huidig Cheetahs 20 5
Nasionale Sewesspan
Jare Land Toernooie
2012

2013
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Dubai
Suid-Afrika
Nieu-Seeland
VSA
Hong Kong
Japan

Philip Snyman (*26 Maart 1987, Bloemfontein) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Cheetahs as ’n vleuel en senter speel in die Superrugbyreeks en vir die Cheetahs in die Curriebekerreeks. Snyman het Suid-Afrika in 2012 en 2013 in Sewesrugby verteenwoordig.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]