Philip van der Walt

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Philip van der Walt Sportportaal
Volle naam Christoffel Philippus van der Walt
Geboortedatum 14 Julie 1989 (1989-07-14) (29 jaar oud)
Geboorteplek Adelaide, Suid-Afrika
Lengte 1,93 m
Gewig 110 kg
Skool Adelaide Gimnasium
Universiteit Universiteit van die Vrystaat
Beroep Professionele Rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Flank/Agsteman
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Shimlas
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2014-2015 Biarritz 22 (10)
korrek soos op 1 Junie 2017.
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2010-2014
2015-
Vrystaat
Natalse Haaie
23
22
(20)
(0)
korrek soos op 1 Junie 2017.
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2010-2014
2015-
Cheetahs
Sharks
38
21
(15)
(5)
korrek soos op 1 Junie 2017.

Philip van der Walt (* 14 Julie 1989) is ’n rugbyspeler wat vir die Cheetahs as ’n flank en agsteman speel in die Curriebeker en die Superrugbyreeks.

In Junie 2014 is aangekondig dat Van der Walt sy rugbyloopbaan in Frankryk by die klub Biarritz Olympique sal voortsit.[1]

Op 6 Junie 2015 is aangekondig dat Van der Walt terugkeer na Suid-Afrika en aansluit by die Sharks vir die 2015 Curriebekerseisoen.[2]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Philip van der Walt na Frankryk”. (html) fscheetahs.com: 18 Junie 2014.
  2. Sharks (6 Junie 2015). "New signing". Persberig. http://www.sharksrugby.co.za/index.php/component/articles/?view=article&id=2842744. Besoek op 6 Junie 2015.