Phillip Terry

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Phillip Terry
Geboortenaam Frederick Henry Kormann
Geboorte (1909-03-07)7 Maart 1909
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 23 Februarie 1993 (op 83)
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1937–1974
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Phillip Terry (7 Maart 1909 – 23 Februarie 1993) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Lost Weekend (1945), Born to Kill (1947), Seven Keys to Baldpate (1947), en The Leech Woman (1960).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1940: Fugitive from a Prison Camp
  • 1941: The Parson of Panamint
  • 1941: Public Enemies
  • 1942: Sweater Girl
  • 1942: Torpedo Boat
  • 1944: Double Exposure
  • 1944: Music in Manhattan
  • 1945: The Lost Weekend
  • 1945: George White's Scandals
  • 1945: Pan-Americana
  • 1946: The Dark Horse
  • 1947: Born to Kill
  • 1947: Seven Keys to Baldpate
  • 1947: Beat the Band
  • 1960: The Leech Woman

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1952: Crown Theatre with Gloria Swanson

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]