Wildedadelboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Phoenix reclinata)
Jump to navigation Jump to search

Wildedadelboom
Phoenix-reclinata-AK.jpg
'n Wildedadelboom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. reclinata
Binomiale naam
Phoenix reclinata

Die Wildedadelboom (Phoenix reclinata) is 'n boom wat voorkom langs die kus en aan rivieroewers in oop, laagliggende grasvelde vanaf Port Elizabeth, deur KwaZulu-Natal tot in Mpumalanga en Limpopo. Die vrugte van 1.5 cm is helder-oranje. Hulle is dun, vlesig en eetbaar en soet wanneer hulle ryp is maar is nie so smaaklik as die van die kommersiële Dadelpalm (Phoenix dactylifera) nie.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]