Phumzile van Damme

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Phumzile van Damme

Ampsbekleër
Termynaanvang
7 Mei 2014

Skaduminister van Kommunikasie
Ampstermyn
3 Oktober 2015 – 5 Desember 2020
Voorafgegaan deur Gavin Davis
Opgevolg deur Zakhele Mbhele

Nasionale woordvoerder van die Demokratiese Alliansie
Ampstermyn
6 Mei 2014 – 14 Februarie 2018
Voorafgegaan deur Mmusi Maimane

Persoonlike besonderhede
Gebore 20 Julie 1983 (1983-07-20) (37 jaar oud)
Manzini, Eswatini
Politieke party Demokratiese Alliansie
Alma mater Rhodes-universiteit

Phumzile van Damme (gebore 20 Julie 1983) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika[1] vir die Demokratiese Alliansie. Sy was van 3 Oktober 2015 tot 5 Desember 2020 die skaduminister van kommunikasie, voor sy van haar amp onthef is deur John Steenhuisen, leier van die DA.

Verwysings[wysig | wysig bron]