Pienkbalk-dikkop

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Pienkbalk-dikkop
Bewaringstatus

Nie geëvalueer (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Gobiidae
Subfamilie: Gobiinae
Genus: Amblyeleotris
Spesie: A. aurora
Binomiale naam
Amblyeleotris aurora
(Polunin & Lubbock, 1977)

Die pienkbalk-dikkop (Amblyeleotris aurora) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan; aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan dit bekend as die Pinkbar goby.

Identifikasie[wysig | wysig bron]

Die vis word tot 9 cm lank. Sy lyf is ligbleek met vyf breë vertikale strepe op. Daar is 'n rooi traandruppel onder die oog. Die stertvin is geel, gepunt met oranje-rooi merke op. Die vis leef in aflandige koraalriwwe in water wat 5 tot 40 m diep is. Hier word hulle gevind op sandbanke en rommel bodems. Die vis vreet klein ongewerweldes en deel 'n gat met 'n garnaal.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]