Pienkvarkoor

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Pienkvarkoor
Pink Calla Lily Zantedeschia rehmannii 2000px.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
Z. rehmannii
Binomiale naam
Zantedeschia rehmannii
Engl.

Die pienkvarkoor (Zantedeschia rehmannii) is ’n spesie in die aronskelkfamilie, Araceae. Dit is 'n knoldraende, meerjarige plant wat 20 tot 60 cm hoog word. Die blomme is 'n lang smal are van 3-4 cm en word omsluit deur 'n tregtervormige, leeragtige wit of donkerpienk skutblaar. Die blare is smal elipties. Die plant groei in rotsagtige grasveld bosrande.

Die plant is inheems aan die Vrystaat, Gauteng, KwaZulu-Natal en Mpumalanga. In Engels staan dit as die Purple arum bekend.

Bronne[wysig | wysig bron]