Pierneefmuseum, Pretoria

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Pierneefmuseum, Pretoria
Plek Pretoria
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Tipe museum Geskiedkundige huis

Die Pierneefmuseum in Pretoria is 'n gerestoureerde negentiende eeuse huis wat kunswerke en persoonlike items van die kunstenaar Pierneef tentoonstel. Dit is geleë in Madibastraat (voorheen Vermeulenstraat) noord van Kerkplein in Pretoria. [1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "About The Pierneef House Museum". SafariNow. Besoek op 4 Maart 2017.