Piet Uys (Rugbyspeler)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Piet Uys Sportportaal
Volle naam Pieter de Waal Uys
Geboortedatum 10 Desember 1937
Geboorteplek Paarl, Suid-Afrika
Sterftedatum 12 Desember 2009 (op 72)
Lengte 1.73 m
Gewig 79 kg
Skool Hoërskool Maitland
Beroep Speurder
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Skrumskakel
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Pretoria Polisie
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Noord-Transvaal
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1960-1969 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 12

Pieter de Waal Uys (10 Desember 1937 - 12 Desember 2009), bekend as Piet Uys, was 'n Springbokrugbyspeler en het as skrumskakel gespeel. Hy het in twaalf toetse vir die Springbokke gespeel en maak sy toetsdebuut op 3 Desember 1960 teen Wallis in Cardiff. Hy het sy provinsiale rugby vir Noord-Transvaal gespeel.

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]